Ontmoet die Gemeenteraad

Die Gemeenteraad, of Kerkraad, is die groep mense in die gemeente wat die belangrike besluite oor die bestuur van die gemeente neem. Dit sluit in die Diens van Barmhartigheid, begroting, bedieninge en eredienste.

Ds Nico Bezuidenhout

Leraar

Voorsitter van die Gemeenteraad

Ds Jan Coetzer

Leraar

Jan Coetzer

Ouderling van Finansies

Voorsiter van Finansies Kommittee

Werner Nel

Ouderling

Hansie du Plessies

Ouderling

Diensteverhoudinge

Joyce Hattingh

Ouderling

Diens van Barmhartigheid

Liesbet Dreyer

Diaken 

Blokleier

Marguerite Sieberhagen

Diaken

Blokleier

Anet Pieterse

Diaken

Simoné Minnaar

Diaken

Sosiale Media

Marihete Muller

Ouderling 

Ria Nel

Diaken

Blokleier

Hans Kruger

Ouderling

Eiendomme