Elke 2de Woensdag van die maand kom ons bymekaar en gesels oor die dinge van die lewe.
Kontak Ds Jan by 0711074234 vir meer inligting