Elke 2de Donderdag van die maand ontmoet ons saam met ons kinders en eggenote om te hoor wat die Here vir ons wil sê. Kom word deel! Kontak ons vir meer inligting