Jubeljare is ons bediening vir gemeentelede 60 jaar en ouer
jubeljare
Ons gee om vir mekaar
Die laaste Donderdag van elke maand kom die Jubeljare bymekaar. Soms kuier ons net, ander kere kyk ons ‘n film. Partykeer eet ons ontbyt by ‘n koffiewinkel en ander kere het ons vasvrae. Ons hou dit opwindend! Kontak ons as jy wil deel wees van hierdie bediening